Please register or log in.

Affordable Video Production Company in Johannesburg
Advertisements in this category Notify me when new ads are submitted in this category
Title ascendingdescending Price ascendingdescending Type ascendingdescending Picture
Farm Share SA - Lifetime Membership R4,900.00 Te Koop
Farm Share SA (Pty) Ltd Development of small scale farming in Africa Visit our website now and sign up as FSSA Lifetime Member! Great benefits & advantages to new members! www.farmsharesa.co.za
Nasionale Brahman Veiling 2017 Afridome Parys   Veiling

Nasionale Brahman Expo 2017, 18-23 September

Die 2017 Nasionale Brahman Veiling word gehou in Parys van 18-23 September 2017, Afridome.

Besigting van diere: 10:00
Veiling: 11:00

Navrae: Sietze Smit - 083 712 9965

Website:
http://www.brahman.co.za/Veilings/Nasionale%20Veiling.pdf

Wereld Gehalte Brahman Veiling Parys 2016

Die 2016 Nasionale Brahman Veiling word gehou in Parys en biedaan Wereld Gehalte Brahmane op Saterdag, 8 Oktober, Afridome.

Parade van diere 10:00 en veiling 11:00

Wereld Gehalte Brahmane Veiling Parys

Parys Brahman Veiling Aanbod:

  • 10 rooi en wit potensiele stoetbulle
  • 50 besondere rooi en wit koeie en verse

Veiling Navrae:

Sietze Smit: 083 712 9965 (Rasdirekteur)
Piet Wessels: 082 857 7827 (BKB)
Stephan Coetzee: 083 384 3675 (Raadslid)

19de Noordkaap Brahmanklub Veiling Vryburg Skouterrein   Veiling

Noordkaap Vryburg Brahman Lewendehawe Veiling 21 September 2016

Vryburg Brahman Veiling Aanbod:

  • 45 Brahman stoetbulle (wit en rooi)
  • 6 Brahman stoet vroulike diere
  • 150 Kommersiele vroulike diere (in alle produksiestadiums)

Noordkaap Vryburg Brahman Lewendehawe Veiling 21 September 2016

Verkoopsvoorwaardes:

  • Volledige verkoopsvoorwaardes op die dag van die veiling
  • Slegs kontant of bankgewaaeborgde tjeks op die dag van veiling
  • BTW is betaalbaar (BTW no)
  • FICA dokumentasie, bewys van vaste adres en ID document

Vryburg Veiling Navrae:

Bemarker: Nakkie Holtzhausen: 082 785 9640

Stoetveebeampte: Mari Steyn: 083 630 2334

Afslaer: Theuns Visser: 082 338 1356

Boere Veilings Suid-Afrika - Gratis Advertering R0.00 Veiling

Boere Veilings Suid-Afrika

Gratis Advertensies SA se landbou en boere Veiling laat jou toe om opkomende veilings, masjienerie en produkte heeltemal gratis te adverteer.

Landbou Veilings



Bo en behalwe die Landbou Veiling kategorie bied ons nou ook adverteerders 'n 'Vee', 'Plaasgereedskap' en 'Dienste' kategorie vir die koop en verkoop van plaasgereedskap, diere en voedselprodukte.

Gratis Boere Advertensies



Boere Veiling laat ook ongeregistreerde gebruikers toe om 'n wye verskeidenheid veiling advertensies te deursoek wat vinnig en maklik op jou eie gerief gevind kan word.

Ons maklik bruikbare en eenvoudige platform, wat uiters SEO vriendelik is, sluit 'n HTML redakteur in wat jou toelaat om jou advertensies te verander en verwyder en fotos en "links" op te laai met n selfoon of algemene rekenaar.

Regestreer eenvoudig en begin Boere Veiling Advertensies plaas.

Nog Boere Advertensies!!

Farming Livestock



Farming Services Offered



Adverteerders kan advertensies in Afrikaans of Engels oplaai.


Cyber SEO Services South Africa